The SAAF Forum

Discussion on the SAAF and other southern African air forces.
It is currently 25 Mar 2017, 05:57

All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 
Author Message
PostPosted: 29 Jan 2017, 17:54 
Offline
Honorary Order of the Trommel
User avatar

Joined: 05 Jun 2009, 17:19
Posts: 499
Location: Deutschland
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/vloot-stil-na-radio-antennas-gesteel-is-20170128

Quote:
Vloot stil ná radio-antennas gesteel is

Deur Erika Gibson 29 Januarie 2017 00:03

Image

’n Lugfoto van die Silwermyn-basis in die Kaap waar antennas en koperkabels gesteel is. Foto: virtualglobetrotting.com

Toe die SAS Amatola verlede week nie met die vloot se kommunikasiesentrum op land kon kontak maak nie, was dit nie weens ’n tegniese probleem nie.

Dit was omdat diewe die antennas en koperkabels by die weermag se gesamentlike taktiese hoofkwartier by Silwermyn in Kaapstad weggedra het.

Dié kommunikasiesentrum hanteer alle kommunikasie en noodoproepe van die vloot se skepe en die lugmag se vliegtuie in die suide.




Kommunikasie met die SAS Amatola, wat op ’n buitelandse vaart is, word ­sedertdien via die vloot se basis in ­Durban en een van sy duikbote herlei.

Nou krap die militêre polisie kop oor hoe iemand die reuse-antennas reg langs die ondergrondse kommunikasiesentrum se ingang kon steel en verby die vloot se wagte by die hoofingang kon wegdra.

Volgens ingeligtes het die diefstal vermoedelike oor weke gebeur.

Die diewe het slote gegrawe om die koperkabels uit te haal.

Net twee antennas het oorgebly.

Die jongste diefstal is ontdek in dieselfde week waarin ’n inbreker wat verlede jaar wapens en ammunisie uit die ammunisiedepot in Simonstad gesteel het, vir ses en ’n half jaar tronk toe gestuur is. Duncan Gouvias (22) het erken hy het die wapens gesteel.

Die verhoor van Dilian Sewkumar (18) en Karabo Ramokgopa (19), sy ­medebeskuldigdes duur voort.

Dié inbraak is ook eers dae later ­opgemerk.

Die Militêre Polisie was Maandag die hele basis vol om die saak van die antennas te ondersoek.

Twee soldate is weggeneem vir ondervraging, het Rapport verneem.

Die jongste diefstal laat opnuut vrae ontstaan oor die veiligheid van militêre instellings.

’n Vroueweermagoffisier is op Kersdag verlede jaar net buite die hoofhek en enkele meters van die wagte af ­beroof nadat sy haar diensbeurt by ­Silwermyn voltooi het.

Dit is dieselfde hek waar die antennas vermoedelik uitgedra is.

Teen Vrydag was daar nog geen antwoorde op Rapport se amptelike navrae nie, aangesien v.adm. Mosiwa Hlongwane, hoof van die vloot, die antwoorde eers moes goedkeur.

Kapt. FC van Wyk, polisiewoord­voerder in die Wes-Kaap, het gesê die saak is nie by die polisie aangemeld nie.

Die SAS Amatola het op 16 Januarie uit Simonstad vertrek op ’n uitgebrei­de buitelandse vaart langs die weskus van Afrika tot in Brittanje en Europa waar dit onder meer aan die herdenking van die SS Mendi sal deelneem.

Dié skip het in die Eerste Wêreldoorlog aan die Engelse kus gesink. 607 swart Suid-Afrikaanse troepe is dood.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: 29 Jan 2017, 18:19 
Offline

Joined: 07 Apr 2008, 11:50
Posts: 3953
The mind boggles.... #-o #-o #-o #-o #-o


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: 29 Jan 2017, 18:22 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: 29 Jun 2004, 17:19
Posts: 6465
:shock:

_________________
How come every time my ship comes in, I'm at the airport?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: 29 Jan 2017, 19:19 
Offline

Joined: 31 Aug 2010, 15:01
Posts: 3572
Location: Centurion, Pretoria, SA
I'm not usually vocal about this stuff (trying to maintain a positive disposition and all...) but this is beyond pathetic. How can this country continue to function on this basis? At home here in Pta we have regular cable theft. There must be some way to stop this nonsense. And the brazen nature of stealing cables from a military / state property is incredible - that must be an indictment on the security of these facilities. Man, I am so fed up with this twak !!!! :? I really feel for those pursuing an honest profession in the armed forces who have to continually deal with negative stuff like this.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: 29 Jan 2017, 20:44 
Offline
Honorary Order of the Trommel
User avatar

Joined: 24 Sep 2009, 12:34
Posts: 1876
We've had this all before....in 2013. So is this a repeat? Story almost sounds the same.

http://www.iol.co.za/news/south-africa/ ... ne-1487684


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: 30 Jan 2017, 08:24 
Offline

Joined: 04 May 2013, 14:02
Posts: 137
I feel so save knowing the SANDF protects us :) , they cant even protect themselves!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: 30 Jan 2017, 10:47 
Offline
User avatar

Joined: 02 Dec 2009, 10:47
Posts: 533
Location: Cape Town
I have a feeling this is an old story from 2013 that has been rehashed by the media. I could be wrong. If something still has not been done then it's scandalous to say the least.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: 08 Feb 2017, 09:02 
Offline
User avatar

Joined: 02 Dec 2009, 10:47
Posts: 533
Location: Cape Town
After some more reading and looking at pictures, I think the stolen cables were at the upper antennae farm on Muizenberg mountain (Peck's Valley area) above and outside the main Silvermine compound. I am pretty certain but could be wrong.

See Google Maps pin here: https://www.google.co.za/maps/place/34% ... d18.449304

Btw, how do I attach an image from my desktop?


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum

Search for:
Jump to:  
cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group